Home - Rubicon Retirement VillageRubicon Retirement Village

Rubicon Retirement Village – Nelspruit, Mpumalanga

Situated on the gentle slopes of Nelspruit where the cool afternoon breezes of the Lowveld soothes is Rubicon Retirement Village, a one of its kind development. Developers Collfin identified the need for a comprehensive Retirement Village in the Nelspruit area, that offers all the services.
Pic 072_Frail Care

Gehalte Aftree-oord verlang

Rubicon het als wat ek van ‘n gehalte Aftree-oord verlang: veiligheid, smaaklike etes, ruim vertrekke en genoeg ingeboude kaste! Boonop is Rubicon binne loopafstand van ‘n Supermark, Apteek, Laundromat, OTM en winkels. Rubicon is eenvoudig die beter Aftree-oord!
4.0
2015-02-06T11:12:28+00:00
Pic 072_Frail Care
Rubicon het als wat ek van ‘n gehalte Aftree-oord verlang: veiligheid, smaaklike etes, ruim vertrekke en genoeg ingeboude kaste! Boonop is Rubicon binne loopafstand van ‘n View Full →
IMG_2604-150x150

Surpassed our expectations

Rubocin Village has completely surpassed our expectations. Your company is truly upstanding and is behind its services 100%. Purchasing a property at Rubicon is the best investment I ever made
5.0
2015-02-16T06:03:14+00:00
IMG_2604-150x150
Rubocin Village has completely surpassed our expectations. Your company is truly upstanding and is behind its services 100%. Purchasing a property at Rubicon is the best View Full →
Essa

Rubicon, my hart se punt

Ek bly in ‘n pragtige 2 slaapkamer woonstel en as ek op die stoep staan, kyk ek uit op die berge van die laeveld. Rubicon se ontvangs, biblioteek en eetsaal lyk veel meer na ‘n moderne hotel as‘n aftreeoord! Ek geniet elke dag die middagete in die eetsaal waar ek al baie nuwe vriende ontmoet het. Die haar- en skoonheidsalon op die terrain kom ook handig te pas voor ons die sosiale geleenthede bywoon waar ons lekker kuier.

--Essa Roodt
2015-02-27T06:28:36+00:00
Essa
Ek bly in ‘n pragtige 2 slaapkamer woonstel en as ek op die stoep staan, kyk ek uit op die berge van die laeveld. Rubicon se View Full →
3.0
3